Vinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.xVinaora Nivo Slider 3.x

Kontak Besonderhede

ADRES
353 Deystraat,
Nieuw Muckleneuk
(oorkant Anton v Wouw Laerskool)

POSADRES
Posbus 2492
Brooklyn Square
0075

EREDIENSTE SONDAE

Klassieke diens:  09:00
Kindergroepe*
 09:15
Aanddiens:*  18:00
Tienergroepe en Belydenisklas:*
Net na aanddiens
 
*Slegs in skoolkwartaal  

KERKKANTOOR
353 Deystraat
Nieuw Muckleneuk
ngkwater@yebo.co.za
012 460 3913

PERSONEEL
Leraars

André van Niekerk
Rotsvygielaan 295
La Montagne
072 317 0408

Bernice Serfontein
083 417 5133

Gemeente organiseerder
Hannatjie Venter
ngkwateradmin@yebo.co.za
082 811 5997

Sekretaresse
Estelle van der Vyver
ngkwater@yebo.co.za
Tel: 012 460 3913
078 194 0220

Orrelis
Betsie Schaap

082 774 9376

Koster
Jabu Mtau

064 700 7004

Kerkraad voorsitter
Stephan Barac
082 554 8941

Onder-voorsitter
Maarten van Hoven
083 412 7885

VROLIKE VRYDAE FEESTE 2020

  • Ons kermis wat op Saterdag 29 Augustus gehou sou word maar vanweë die Covid-19 pandemie afgestel is, word vervang deur heerlike wegneem-etes op Vrydae-aande vanaf 18 September.

 

  • Die etes is beskikbaar op die betrokke Vrydag tussen 17:00 en 19:00. Jy kan jou bestelling plaas deur ’n epos te stuur aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of Estelle te Whatsapp/SMS na 078 194 0220 voor 12:00 op die voorafgaande Woensdag.  Jy kan jou wegneem-ete elektronies betaal en die bewys van betaling saamneem wanneer jy die kos afhaal.  Gebruik asb. as verwysing jou NAAM + FEESETE.  Jy kan ook op die dag wat jy die wegneem-ete afhaal SnapScan of met die presiese kontant betaal (geen kleingeld gaan beskikbaar wees).

 

Die volgende wegneem-etes gaan verkoop word:

  • Vrydag 2 Oktober – Kerrie-en-rys @ R45,00
  • Vrydag 9 Oktober – Burgers @ R50,00
  • Vrydag 6 November – Worsbroodjies @ R30,00
  • (Nog Vrydae-aande word oorweeg, maar die spyskaart is nog nie vasgestel nie. Indien jy en gesinslede of vriende een aand wil neem, laat weet Estelle, Bernice of André).

Spesiale Geleenthede

Spesiale geleenthede

VROLIKE VRYDAE FEESTE 2020 Ons kermis wat op Saterdag 29 Augustus gehou sou word maar vanweë die Covid-19 pandemie afgestel is...

Read more

Hierdie week se Gemeentebrief

Gemeentebrief

Gemeentebrief: 18 September 2020 Liewe Lidmaat Kentering gaan kom   My verwagting is dat ons vir ’n tyd lank nog gaan voortploeter, maar dat...

Read more

Hierdie week se Bulletin

Hierdie week se Liturgie

Liturgie

Sondag 20 September 2020 erediens.

Read more

Boodskappe en bybelstudies

Boodskappe en bybelstudies

Om met die here se seën te lewe 11 Augustus 2019 Misterie van die koninkryk 21 Julie 2019 Om met God te...

Read more

Dankoffermaand

Dankoffermaand

Dankoffermaandbrief Debietorder

Read more