Elke Erediens en elke Nagmaal is vir ons ‘n spesiale geleentheid. Ons gemeente-familie-kuier-geleenthede is vir ons almal, groot en klein, iets om na uit te sien.
Tydens gemeente-saamkuier-geleenthede soos ons jaarlikse ‘brunch’, Vrolike Vrydagaande, ons jaarlikse kermis en ook ons wynveiling, leer ons as gemeente-vriende mekaar beter ken.
Datums om na uit te sien in 2024
Gemeente Brunch |
28 Januarie |
Besoek Besondere Geleenthede vir meer detail |
Eerste vrolike Vrydagfees |
9 Februarie |
|
Verbintenis-aand |
21 April |
|
Pasga-Ete |
17 Maart |
|
Goeie Vrydag en Paassondag |
29 & 31 Maart |
|
Pinkster |
5 tot 9 Mei |
|
Vrydagfees met musiek |
16 Augustus |
|
Kermis |
17 Augustus |
|
Lentediens |
15 September |
|
Dankfees |
3 November |
|
Herinneringsdiens |
17 November |
|
Wynveilng |
22 November |
|
Kerssangdiens |
24 November |