Kontak Besonderhede

ADRES
353 Deystraat,
Nieuw Muckleneuk
(oorkant Anton v Wouw Laerskool)

 

EREDIENSTE SONDAE

Klassieke diens:  09:00
Gesinsdiens:*
 09:00
Kindergroepe:*

ongeveer
10:00
Jeugdiens:*  18:00
Tienergroepe en Belydenisklas:*
Net na aanddiens
 
*Slegs in skoolkwartaal  

 

KERKKANTOOR
353 Deystraat
Nieuw Muckleneuk
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
012 460 3913

 

PERSONEEL
Gemeente organiseerder
Hannatjie Venter
082 811 5997

Leraars

André van Niekerk
Rotsvygielaan 295
La Montagne
072 317 0408

Bernice Serfontein
083 417 5133

Dienste by aftreeoorde
Willie Botha
082 573 2690


Sekretaresse
Estelle van der Vyver
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Tel: 012 460 3913

Gesinsdiens
Harm Kelderman
084 584 5298

Orrelis
Betsie Schaap

082 774 9376

Koster
Jabu Mtau

064 700 7004

Kerkraad voorsitter
Marius van Zyl
082 575 6053

Onder-voorsitter
Stephan Barac
082 554 8941

Kindergroepe
Greta Kok

083 675 3475

Tienergroepe
Friedel van Zyl

082 820 6356



Personeel

André van Niekerk (Leraar)

Vorige studie- en werkplekke: Pukke, Tukkies, Heidelberg (Duitsland), en gemeentes Voortrekkerhoogte (kort), Jakaranda en Skuilkrans

Belangrike mense in lewe: Janetta met kinders Janet, Fourie , Fourietjie en Jana, Corniel, Ronel en jaco, Elizna, Martin en Esther en Anna, Carina en Nicolaas, ma en skoonma.

Gunstelingplek: Fransmanshoek (Suid Kaap)

Interessantste plek besoek: Tristan da Cunha (Atlantiese oseaan)

Eetgoed waarsonder jy nie graag sou wou nie: vrugteslaai en donker sjokolade

‘n Gunsteling-aktiwiteit: swem

Bybelgedeelte: Fillipense 1: 9-10

Invloedryke persoon: My studenteleraar, Willem Nicol

Boek: Net 1? Bill Bryson: A Short History of Nearly Everything

Fliek: Jesus of Montreal

Kunstenaar en instrument: Zorada Temmingh (orrel)

 

Bernice Serfontein (Leraar)

 


 

Willie Botha (Pastorale werk plus senior lidmate)

Loopbaan:  Studeer aan Teologiese Fakulteit, Pretoria (7jr).  Predikant in Mafikeng (4jr);  Durban (Smithstraat  10jr);  Algemene Sinode, Pretoria (Ekumene en Leer & Aktuele Sake – 27jr)

Belangrike mense in lewe:  Laetitia en twee dogters (Mignon en Ronelle) met hulle eggenote en 5 kleinkinders.

Gunstelingplek:  Kerk, Loftus en Krugerwildtuin

Interessantste plek besoek:  Otter-wandelpad

Gunsteling-eetgoed:  Groenkloof-wors

Gunsteling-aktiwiteit:  Stap-draf, tennis

Bybelgedeelte:  Romeine (Genade)

Invloedryke persoon:  Johan Heyns

Boeke:  The Elephant Whisperer

Fliek:  (Gesensor)

Kunstenaar:  Geheue reik nie ver terug:  Tans Hentus van Rooyen!

 

Hannatjie Venter (Gemeente organiseerder)

 

Jabu   Mtau    (Koster, tuinier)

Kom van Witbank af.

Skole:  Mohlako Primêr & Dibatutu Hoërskool (naby Denilton)

Getroud met:  Kgageolo

Kinders:  Thami (17jr) en Thabiso (2jr)

Sport:  Weet alles van sokker en rugby

Gunstelingeetgoed:  Boerewors en pap en koeldrank

Lekker kuierplekke:  Menlyn Mall en Loftus

Hoe lank werk by Waterkloof:  11 jaar

Hou van tuinwerk en gemeentelede by Waterkloof

Waarvan ek nie hou nie:  Onregverdig uitgetrap word oor werk

Lees:  Tydskrifte en koerante

Belangstelling:  Tale

Na-ure:  Ekstra tuinwerk en televisie.

 

 

Nellie Mabaso    (Kombuisassistent)

Woon in Atteridgeville

Skool: Makatu Primêr  & Pelindaba Hoërskool

Man:  Lucas

Kinders:  Nonhlanhla Marikie (25jr) en Sibongile Gladys (22jr) en kleinkind Njabulo Nkosinanath (4jr)

Sport:  Karate en rugby

Gunstelingkos:  Sjokelade, boerewors, pap, slaai en koeldrank

Lekker kuierplek:  Sodwana en kerk

Werk twee jaar vir NGK Waterkloof

Ek hou van was en skoonmaak

Ek hou nie van raas en ‘n vuil omgewing nie

Wat doen ek na-ure?  Huishou en kinders help met skoolwerk.

 

 

Estelle van der Vyver (Sekretaresse)

Gebore en skool gegaan:  Sasolburg

Getroud met Koos

Kinders: Schalk, Marlie, Elaine en Lourens en kleinkind Hanru

Gunstelingplek:  Ballito

Gunsteling-aktiwiteit: Kwiltwerk

Gunsteling-leesstof:  Joseph Prince se boeke

Bybelgedeelte:  Ps 46: 11 “Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.”

 

Betsie Schaap (Musiekleier)

Getroud met Pieter (Prof in menslike hulpbronbestuur by Tukkies)

Kinders:  Lize en Landi.  Albei ook musikante.  Volgende jaar in matriek en graad 10.

Studies:  Tukkies.  Meestersgraad in klavier en BMus met beide orrel en klavier as hoofvakke.  Universiteitsdiploma in kerkmusiek en 4 lisensiate by Unisa en Trinity College of Music.

Gunstelingplek:  Praag in die winter.  Sal enige kans aangryp om weer soontoe te gaan.

Gunsteling kos:  Fillet sonder "fancy" souse en dinge.

Kunstenaar en instrument:  Klavier.  Luister graag na Piano by Candlelight en Piano Guys en John Rutter se koormusiek.

Reis graag, veral oorsee.  Dis so interessant om musiek in ander lande te beleef.

Begelei graag kore en soliste en doen graag verwerkings vir van die kore.

 

Spesiale Geleenthede

Spesiale geleenthede

Oggendbyeenkoms 28 Februarie 2019 om 10:00 in die saal.  Dit is oop vir almal.  Skakel die kerkkantoor (012 460 3913)...

Read more

Hierdie week se Gemeentebrief

Gemeentebrief

Gemeentebrief: 15 Februarie 2019 Liewe Lidmaat   GEDAGTE VIR DIE WEEK “When we live according to our fears and our hates, our lives become...

Read more

Hierdie week se Bulletin

Bulletin

Bulletin 17 Februarie 2019

Read more

Hierdie week se Liturgie

Boodskappe en bybelstudies

Boodskappe en bybelstudies

Om met God te stoei 5 Augustus 2018 Twyfel is goed vir geloof 12 Augustus 2018 Geloof is om tuis te kom...

Read more

Tiendemaand dankoffer

Tiendemaand-dankoffer

Tiendemaandbrief Jaarverslag 2018 Debietorder

Read more