Ons gemeentevriende kuier graag saam. Kuiergaste en nuwe lidmate word hartlik verwelkom en raak sommer gou deel van die vriendekring. Hier ontstaan nuwe vriendskappe en ’n besondere gevoel van behoort – ’n geloofsgemeenskap waar ’n mens werklik tuis voel.
Klik op enige van die geleenthede hieronder vir meer besonderhede.
